Book blurb:
Even ons dink nou al dat Bitterkomix meer gereeld behoort te verskyn, maar dit sal beteken dat ons minder moet suip en drugs gebruik en minder omslag beoefen.
Die industry het intussen die morele waghonde geword wat ons snags wakker blaf. Vier printers weier reeds om ons skurwe blad te druk. Ons werk is al verskeie kere vir exhibitions (op grond van die kontroversiële inhoud) afgekeur. In Februarie 1998 het die Oudtshoorn-KKK ons Bitterkomix 8 launch en uitstalling vir die "Rimpelfees" geweier. Ook die retailers in verskeie winkels wil Bitterkomix nie verkoop nie. Even in sogenaamde "verligte" dele van Suid-Afrika, soos boekwinkels in die noordelike voorstede van Johannesburg en die suidelike voorstede van Kaapstad en die hele fokkin Durban. Ons hou duime vas dat Bitterkomix 8 nie ook soos Gif deur ou strukture in die nuwe regering geban sal word nie (soos julle sal merk het die piel-count in no.8 toegeneem). Stel ons asseblief net hierdie keer in kennis sodat ons betyds appél kan aanteken. Dankie menere, prys die Herel!